Welkom by ons Erediens
Ons nooi u uit om saam met ons te aanbid. Sondae om 08:00.

Die NHKA is 'n kerk van die Reformasie wat die goeie nuus van die evangelie van Christus vier, die gemeenskap van die gelowiges beoefen, diens lewer, en aan alle mense getuig van die liefde wat in ons leef.
Ons nooi u uit om saam met ons te aanbid. Sondae om 08:00.
Ds. Rudi begin 'n nuwe reeks oor die boek Psalms.
Aankondiging vir die volgende gemeente vergadering.